Die oorblyfsel van Israel: Verlede, hede en toekoms

Ons het reeds die verhouding tussen die Kerk en die Jode bespreek en vandag fokus ons op die oorblyfsel van Israel. Eerstens bespreek ons die leerstelling of grondbeginsel van die oorblyfsel, waarna ons die uitvloeisels van hierdie leer beskou. . . . Die leer van die...

Die Kerk en die Jode

Die verhouding tussen die Kerk en die Jode is ’n saak waaroor baie gedink, gesels en geskryf word. Ons fokus vandag op hierdie verhouding en ons rig ons bespreking aan die hand van hierdie vrae: Hoe kan die verhouding tussen die Kerk en die Jode beskryf word? Watter...

Die gebed in Daniël 9

Ons het die afgelope tyd spesifiek verskeie aspekte van gebed bespreek. Vandag fokus ons op die gebed in Daniël 9. Daniël 9 is baie bekend maar nie vanweë die eerste 23 verse van daardie hoofstuk nie. Díé gebed van ʼn baie wyse en regverdige man (vgl. Esegiël 14:14,...