Johannes die Doper en Elía

Die eerste wet van logika is die wet van identiteit wat leer dat iets is wat dit is: ʼn appel is ʼn appel. Die tweede wet van logika is die wet van nie-teenstrydigheid wat leer dat A kan nie ook nie-A wees op dieselfde tyd en in dieselfde sin nie: ʼn appel is nie ʼn kat...

Bind en ontbind

Die enigste twee eksplisiete verwysings in die hele Nuwe Testament na die terme “bind en ontbind” kom in Matteus voor (sien ook Johannes 20:23). Die eerste verwysing kom voor wanneer Petrus die Here Jesus identifiseer as die Christus, die Seun van die lewende God...

Die Bergpredikasie

Die bekendste preek van alle tye is waarskynlik Jesus se Bergpredikasie soos dit in Matteus 5:1-7:29 opgeskryf is. Jesus gee hierdie preek primêr vir sy dissipels, maar hy lewer dit ook aan nie-dissipels (Matteus 5:1-2; 13-16; 7:13, 28-29). Die Bergpredikasie is ʼn...

Die Evangelie volgens Matteus

Die Evangelie van Matteus is waarskynlik een van die mees gelese boeke in die wêreld. Die naam ‘Matteus’ beteken ‘geskenk van God’ of ook ‘betroubaar’ — en sekerlik is hierdie wonderlike Evangelie ʼn geskenk van die betroubare God aan ons! Hierdie Evangelie gaan oor...

Oorsig van die Nuwe Testament

Watter titel sou u vir die Evangelie van Matteus of vir 2 Petrus gee? As u gevra word om byvoorbeeld Kolossense op te som, wat sou u skryf? Waarom en wanneer is die boeke van die Nuwe Testament geskryf? Wat is kenmerkend van 2 Korintiërs of, gesien vanuit ʼn ander...