Die brief aan die Kolossense

Kolossense is nog een van die vier ‘gevangenisbriewe’ (vgl. 1:24; 4:3, 10, 18) wat Paulus (1:1, 23; 4:18) in ongeveer 60-61 n.C. geskryf het tydens sy eerste gevangenskap in Rome (vgl. Handelinge 28:30). Die naam “Kolosse” is ‘moontlik afgelei van Colossus, ʼn groot...

Die brief aan die Filippense

Die kerk in Filíppi het byna ongesiens met ʼn nie-Joodse besigheidsvrou, ʼn tronkbewaarder van Macedónië en hul huishoudings begin (Handelinge 16:12-40). Dit het in omtrent 50 n.C. plaasgevind tydens Paulus se tweede sendingreis toe hy die evangelie vir die eerste keer...

Efesiërs

Strategies geleë ‘op die weskus van Klein-Asië, het Efese een van die min wêreldklas hawens besit wat in die Romeinse Ryk bestaan het, en dit stel Efese in staat om as ʼn interkontinentale poort tussen Europa en Asië te dien’ (Ger 2004:246; eie vertaling). Efese was...

Galásiërs

Die vroeë Kerk het oorwegend uit Joodse gelowiges in Christus bestaan (Handelinge 2-7). Soos wat die groot opdrag vanaf Jerusalem en Judea uitbeweeg het, het Samaritane en heidene ook tot geloof in Jesus Christus gekom (Handelinge 8-11; vgl. 1:8). Nadat die Heilige...