Die boek van Jakobus

Jakobus is waarskynlik deur Jesus se broer Jakobus geskryf (vgl. Matteus 13:55). Hy het eers ná Jesus se opstanding ʼn gelowige in Christus geword (vgl. Johannes 7:2-5). Jakobus het ook vir Pinkster gewag (Handelinge 1:14), het die opgestane Here gesien (1 Korintiërs...

Hebreërs

Die vroegste manuskripte van hierdie wonderlike, majestieuse en soms moeilike preek-brief bevat die titel ‘Aan die Hebreërs’. Die oorspronklike gehoor vir wie hierdie brief geskryf was, was Jode: ‘Dit is moeilik om jou te verbeel dat ʼn terugkeer na ʼn Levitiese en...

Filémon

Nie net loop Onésimus, ʼn slaaf van Kolosse, weg van sy heer nie (Filémon 11), maar hy het waarskynlik ook van Filémon gesteel (18). Die naam “Onésimus” beteken “nuttig” maar, deur weg te loop, het hierdie slaaf nutteloos vir sy meester geword. In die Romeinse Ryk van...

Die pastorale briewe: 1 Timótheüs, Titus en 2 Timótheüs

Paulus se eerste gevangenskap in Rome eindig in 61-62 n.C. en deur die Here se bystand en krag kon Paulus sy ‘prediking heeltemal volbring’ sodat ‘al die heidene dit kan hoor’ (2 Timótheüs 4:17). In 62-67 n.C. besoek Paulus ten minste die volgende plekke: Macedónië (1...

Die brief aan Titus

Nadat die apostel Paulus se eerste gevangenskap in Rome in omtrent 61-62 nC beëindig is, het die Here die apostel versterk om die boodskap van die evangelie te verkondig sodat al die heidene dit kan hoor (vgl. 2 Timótheüs 4:17). Gedurende die volgende ongeveer vyf...