Totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte

Gestel jy weet jy gaan binnekort sterf en jy het die geleentheid om nog een, dalk twee, briewe vir jou geliefdes te skryf, wat sal jy vir hulle wil sê? Sal jy hartseer wees of dankie sê, sal jy skryf oor jou liefde vir hulle en weer oor die Here getuig? Gestel verder...

Openbaring

Die titel van die laaste boek in die Bybel word dadelik bekendgestel: ‘Die openbaring van Jesus Christus’ (1:1). God die Vader het vir Jesus Christus geopenbaar om aan sy diensknegte te toon ‘wat gou moet gebeur’ (1:1). Christus het toe hierdie openbaring...

1, 2 en 3 Johannes

Doel van die 1 Johannes brief Die Evangelie volgens Johannes is geskryf ‘dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy naam’ (20:31). Die vierde Evangelie is dus vir beide gelowiges en ongelowiges...

Judas

Die boek Judas is waarskynlik deur Jesus se half-broer geskryf (vgl. Matteus 13:55; Markus 6:3), welke broer eers ná Jesus se opstanding ʼn gelowige in Christus geword het (vgl. Johannes 7:2-5). Judas is nie ʼn apostel soos sy broer Jakobus nie (Galásiërs 1:19; 2:9-12;...

Petrus se tweede brief

Petrus se tweede brief Terwyl 1 Petrus gelowiges aanspoor om lyding te verdra vir hul geloof in Christus en om standvastig te bly, waarsku 2 Petrus dat die komende gevaar nie ʼn ooglopende aanval van die wêreld daarbuite gaan wees nie, maar dat gelowiges ʼn subtiele...