Babilon

Daar is belangrike eindtyd-gebeure wat nie op die meeste eskatologiese tydlyne verskyn nie. Wanneer hierdie onvoorwaardelike, letterlike profesieë direk vervul word, moet en sal God die heerlikheid hiervoor kry. Wat ongewoon aan hierdie profesieë is, is dat dit oor ʼn...

Die regering in die Messiaanse koninkryk

Gedurende Desember fokus baie mense op die eerste gedeelte van Jesaja 9:5a: ‘Want ʼn Kind is vir ons gebore, ʼn Seun is aan ons gegee’ — maar hierdie vers sê verder dat die ‘heerskappy is op sy skouer’. Lukas 1:32-33 sê iets soortgelyks: ‘Hy sal groot wees en die...

Die verdeling van die land Israel? En Jerusalem?

Twee eindtydse profesieë is vandag alreeds baie relevant. Die een letterlike profesie sal direk vervul word aan die einde van die sewe-jaar Verdrukkingstydperk, terwyl die ander direk daarna vervul sal word. Dit lyk egter of bewegings agter die skerm nou al plaasvind...