Soek jy na Paaseiers of na die Afikomen?

Soek jy na sogenaamde Paaseiers of is die idee eerder dat elkeen van hierdie kleintjies, hierdie geringstes, eerder moet soek na iets wat deel is van die Pasga-diens? Wat het hierdie vraag te doen met wanneer ons die dood, begrafnis en opstanding van Jesus Christus...

Verlossing en dissipelskap

Is daar ʼn verskil tussen regverdigmaking en heiligmaking, tussen ʼn verhouding met God teenoor gemeenskap met God? Kan ons onderskei tussen God se gawe van die ewige lewe en God se beloning gebaseer op werke? Ek glo die Bybel leer dat ons gered word deur God se genade...

Teologiese identiteitsroof

Hou ʼn vrou op om ’n vrou te wees as sy ʼn gelowige in Jesus Christus word? Verander die werknemer-werkgewer verhouding net daar en dan as iemand tot geloof kom? As almal wat aan Christus behoort kinders van Abraham is, beteken dit dat al Abraham se kinders aan Christus...

Verstaan en duidelik gesien …

Op die dag wanneer ongelowiges geoordeel gaan word, sal iemand suksesvol kan argumenteer dat God hom (of haar) moet vryspreek omdat daar nie genoeg bewyse vir die bestaan van God was nie? Net so, indien iemand nooit die evangelie van Christus gehoor het nie, sal hy of...

Redgebede in Jona 2

Die boek Jona is nie ʼn allegorie of fantasie nie. Dit is ʼn ware verhaal van ʼn ware profeet (2 Kon 14:23-25) wat werklik met ʼn skip na Tarsis gevlug het, wat deur ʼn groot vis ingesluk is en wat drie dae en drie nagte later uitgespoeg is (Jona 1:3, 17; 2:10). Die...