Die gelykenis van die onkruid in die saailand

Die gelykenis van die onkruid in die saailand (Mat 13:24-30, 36-43) is uniek aan Matteus. Meer nog, nie net ontvang hierdie gelykenis ʼn spesifieke titel nie, maar dit is een van slegs drie gelykenisse in Matteus 13 waarvoor Jesus ʼn verduideliking gee. Dit beteken nie...

Die gelykenis in Markus 4:26-29

Deur aan ʼn gelykenis ʼn naam te gee het jy alreeds begin om dit te interpreteer. Slegs die Evangelie van Markus bevat die gelykenis wat ons in Markus 4:26-29 vind. Die toneel in Markus 4:1-34 lyk heel rustig — Jesus leer mense terwyl hy op ʼn boot sit — maar die...

Die gelykenis van die lamp in Markus 4:21-23

Min mense erken wat Cranfield (1966:164) met reg beklemtoon ten opsigte van die gelykenis van die lamp (Mark 4:21-23), naamlik dat Markus nie verse 21 en 22 as bloot spreekwoordelike wysheid of morele vermaning beskou nie, maar dat dit in werklikheid die verborgenheid...

Die lewe van Dawid en die lewe van die Seun van Dawid

Nee, die Messiaanse koninkryk is nog nie gevestig of opgerig nie. Net soos wat Dawid as koning gesalf is maar toe baie jare moes wag voordat hy die troon bestyg het, net so is die Seun van Dawid ook reeds gesalf maar nog nie op die Dawidiese troon nie. Dawid is eers...