Die tye van die nasies 1

In Lukas se Olyfberg-predikasie sê Jesus ‘Jerusalem sal vertrap word deur die nasies totdat die tye van die nasies vervul is’ (Luk 21:24). Wat is die ‘Tye van die Nasies’? Wanneer en hoe sal hierdie tye vervul word? Hoe is Jerusalem verwant aan die Tye van die Nasies?...

Die gelykenis van die huisheer

Die laaste gelykenis in Matteus 13 word baie keer verwaarloos en soms nie eens as ʼn gelykenis beskou nie, maar dit is juis in dié gelykenis van die huisheer wat Jesus ʼn opdrag vir sy skrifgeleerde dissipels gee. ‘Jesus sê vir hulle: Het julle ál hierdie dinge...

Die gelykenis van die net

Die gelykenis van die net kan alleen in Matteus gevind word en is die laaste van drie gelykenisse in Matteus 13 wat ʼn verduideliking ontvang (Mat 13:49-50; cf. 13:18-23; 13:36-43). Net omdat hierdie gelykenis ʼn verduideliking ontvang beteken egter nie dat mens nie...

Die gelykenis van die pêrel

‘Verder is die koninkryk van die hemele soos ʼn koopman wat mooi pêrels soek; en toe hy een baie kosbare pêrel kry, gaan hy weg en verkoop alles wat hy het, en koop dit’ (Mat 13:45-46). Wie is die koopman wat alles wat hy gehad het verkoop om toe die pêrel te koop? ʼn...

Die gelykenis van die verborge skat

Wanneer hulle alleen in die huis is (Mat 13:36), vra die dissipels vir Jesus om die gelykenis van die onkruid in die saailand te verklaar. Jesus identifiseer onder andere die saailand as die wêreld, die saaier as die Seun van die Mens en die land is spesifiek “sy...