Die illustrasie van die olyfboom

Paulus sê dat niks gelowiges sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie (Rom 8:38–39). As dit dan so is — en dit is! — hoe weet gelowiges dat hulle God kan vertrou as sy onvoorwaardelike beloftes aan Israel nog nie vervul is nie?...