Die onsigbare stryd

In Openbaring lig God die sluier oor die onsigbare stryd in die engelewêreld wat tydens Jesus Christus se eerste koms plaasgevind het. Net so bevat Openbaring profesieë oor wat kort voor Christus se tweede koms na die aarde toe in die onsigbare stryd in die engelewêreld en op aarde gaan gebeur. Hoe gaan gelowiges in die Verdrukkingstydperk die aanslae van die bose oorwin?

Die manne van naam?

Die twee getuies sal vir 1260 dae profeteer (Open 11:3). Wat is die twee getuies se bediening? Sal hulle in die eerste of in die tweede helfte van die Verdrukkingstydperk profeteer? Is dit moontlik om te bepaal wie hierdie twee getuies sou kon wees?

Mense en nasies word mislei