Gesprek met die skrywer

FaithEquip het pas ’n nuwe boek vrygestel: God se raadsplan in Christus. Ons het met Jaco Scholtz, die skrywer van die boek, gaan gesels. FaithEquip (FE): Waaroor gaan die boek? Jaco Scholtz (JS): Die boek beskryf die A tot Z van God se raadsplan in Christus. God werk...

ʼn Gelykenis vir Plato en Augustinus

Augustinus, die vader van amillennialisme, was deur Plato se filosofie beïnvloed. Wat het Plato geleer? Hoe vergelyk hierdie Griekse filosofie met God se Woord, spesifiek wat die lering oor die koninkryk betref? Is die koninkryk van God slegs geestelik?