Die boek Sagaría
Kom jy ’n Hebreeuse naam teë wat ‘Yahweh onthou’ beteken, dan kom jy die naam ‘Sagaría’ teë. Skrywer en datum Onmiddellik na die inleiding (1:1), word Sagaría se tydgenote aangesê om God se woorde en insettinge te onthou (1:2-6). Sagaría moes baie jonk gewees het toe...
Die boek Maleagi
Hierdie merkwaardige boek is amper 2 500 jaar gelede geskryf vir Jode wat ná die Babiloniese ballingskap teruggekeer het na Israel. Inleiding Hulle het op die profete Jesaja en Jeremia ag geslaan en die Beloofde Land ingegaan. Die tempel en Jerusalem se mure is...
Die boek Haggai
Ons weet so te sê niks oor Haggai nie, behalwe dat hy ʼn profeet vir Serubbábel en vir Josua was (1:1). Skrywer Dit is interessant dat die naam Haggai ‘my feestelike een’ kan beteken (Rydelnik 2014:1405) of verwys na ʼn ‘fees’ of ‘fees van die HERE’ (Fruchtenbaum...
Die boek Sefánja
As die agter-agter-kleinseun van Hiskía (1:1), is dit baie waarskynlik dat Sefánja van die koningshuis van Dawid was. Skrywer, datum en plek Sefánja het heelwaarskynlik in Jerusalem opgetree. Aangesien hy opgetree het “in die dae van Josía”, die laaste goeie koning...
Die boek Nahum
Watter boek in die Bybel volg tot ʼn sekere mate die boek Jona op? Waarom, as die naam van hierdie boek ‘vertroosting’ of ‘medelye’ beteken, word daar naby die einde van die boek gevra, “Waar sal ek troosters vir jou gaan soek?” (3:7). Hierdie boek beskryf baie...
Die boek Miga
Saam met Amos, Hoséa en Jesaja, was Miga ʼn agtste-eeu vC profeet. Aangesien die Assiriërs die Noordelike koninkryk (Israel) in ballingskap sou neem, het Miga die Suidelike koninkryk (Juda) dringend opgeroep om hulle te bekeer...of om ʼn soortgelyke oordeel te beleef. ....
Die boek Hoséa
Saam met Amos, Miga en Jesaja, was Hoséa ʼn agtste-eeu vC profeet vir Israel en vir Juda. Hoewel hy tydens die regerings van vier konings van Juda (die Suidelike Koninkryk) opgetree het, het Hoséa hoofsaaklik opgetree vir die Noordelike Koninkryk (Israel), insluitend...
Die boek Amos
Amos was nie wat sommige ʼn ‘voltydse teoloog’ sou noem nie, maar ʼn skaapboer (1:1) en ‘veewagter en kweker van wildevyebome’” (7:14). Hoewel Amos in Tekóa gewoon het, ʼn plek sowat 10 myl suid van Jerusalem, het God hom geroep om vir die Noordelike koninkryk te...
Die boek Jona
Volgens 2 Konings 14:23-25 was Jona ʼn profeet wat drie myl vanaf Násaret gewoon het in ʼn plek met die naam Gat-Hefer, en hy het opgetree in die tyd van koning Jeróbeam II. As koning oor die Noordelike Koninkryk het Jeróbeam II regeer gedurende 793-753 vC terwyl...
Die boek Joël
Die naam van die profeet Joël beteken ‘Yahweh is God’ (vgl. 1:1). Oor hierdie profeet is daar min bekend, maar in die lig van verwysings na offers, priesters en die tempel (1:9, 13-14, 16; 2:14, 17; 3:17-21), was Joël heel waarskynlik ʼn profeet uit Juda in Jerusalem...
Obádja
Obádja is die kortste boek in die Ou Testament. Selfs die inleiding is kort – “Die gesig van Obádja” – met geen melding van die naam van die profeet se stam, waar hy gewoon het, of wie se seun hy was nie. Die naam Obádja beteken die ‘dienskneg van die HERE’. Miskien...
Esegiël
Die naam ‘Eségiël’ beteken ‘God versterk’ of ‘God sal versterk’. As ʼn Leviet (1:3) sou Eségiël in die tempel begin werk het toe hy 30 jaar oud was. Eségiël was egter omtrent 25 jaar oud toe hy deel was van die tweede wegvoering na Babel in ongeveer 597 vC. Hoewel hy...