Sewentig sewetalle

Sewentig sewetalle

Wat gaan God met Daniël 9:24-27 se ‘sewentig sewetalle’ bereik? Wanneer het hierdie sewentig sewetalle begin – en wanneer gaan dit eindig? Wat het hierdie profesie met Christus se eerste en tweede koms uit te make? Daniël 9:24-27 se profesie oor die 70 sewetalle, of te wel 490 jaar, is baie belangrik. Dit dek nie net ʼn tydperk van 483 jaar tot met Christus se eerste koms nie, maar dit dek ook die 70ste week – en direk ná die 7-jaar verdrukkingstydperk sal Christus vir die tweede keer na die aarde kom. Dié keer kom Hy as koning om die Messiaanse koninkryk te vestig.

lees verder
Die onsigbare stryd

Die onsigbare stryd

In Openbaring lig God die sluier oor die onsigbare stryd in die engelewêreld wat tydens Jesus Christus se eerste koms plaasgevind het. Net so bevat Openbaring profesieë oor wat kort voor Christus se tweede koms na die aarde toe in die onsigbare stryd in die engelewêreld en op aarde gaan gebeur. Hoe gaan gelowiges in die Verdrukkingstydperk die aanslae van die bose oorwin?

lees verder
Die manne van naam?

Die manne van naam?

Die twee getuies sal vir 1260 dae profeteer (Open 11:3). Wat is die twee getuies se bediening? Sal hulle in die eerste of in die tweede helfte van die Verdrukkingstydperk profeteer? Is dit moontlik om te bepaal wie hierdie twee getuies sou kon wees?

lees verder
Mense en nasies word mislei

Mense en nasies word mislei

Die twee getuies sal vir 1260 dae profeteer (Open 11:3). Wat is die twee getuies se bediening? Sal hulle in die eerste of in die tweede helfte van die Verdrukkingstydperk profeteer? Is dit moontlik om te bepaal wie hierdie twee getuies sou kon wees?

lees verder
Die twee getuies

Die twee getuies

Die twee getuies sal vir 1260 dae profeteer (Open 11:3). Wat is die twee getuies se bediening? Sal hulle in die eerste of in die tweede helfte van die Verdrukkingstydperk profeteer? Is dit moontlik om te bepaal wie hierdie twee getuies sou kon wees?

lees verder
Die 144 000

Die 144 000

Deesdae is elke Jan Rap en sy maat deel van die 144 000. As dit nie die Jehova Getuies is wat dink dat hulle die 144 000 is nie, dan leer vervangingsteoloë (byv. De Young 2012) dat alle gelowiges gesamentlik die 144 000 is. Wanneer gaan die 144 000 se bediening plaasvind, wie is die 144 000 en wat is die resultaat van hulle bediening?

lees verder
Die illustrasie van die olyfboom

Die illustrasie van die olyfboom

Paulus sê dat niks gelowiges sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie (Rom 8:38–39). As dit dan so is — en dit is! — hoe weet gelowiges dat hulle God kan vertrou as sy onvoorwaardelike beloftes aan Israel nog nie vervul is nie?...

lees verder
Kom na My toe

Kom na My toe

In Matteus 11:28-30 maak Jesus dié uitnodiging: 28Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; 30want my juk is sag en my...

lees verder
Geloof wat die verstand lei

Geloof wat die verstand lei

Wat sê die Bybel was Abraham se redenasieproses toe God hom beveel het om Isak te offer (Gen 22:1-2; Heb 11:17-19)? Waarom het Jesus sy dissipels berispe as “kleingelowiges” toe hulle nie verstaan het waaroor die suurdeeg van die godsdienstige leiers gaan nie? Wat is...

lees verder
Jesus se gebed in Johannes 17

Jesus se gebed in Johannes 17

Die laaste onderwys aan die dissipels in die bo-kamer (Joh 13-17) sluit af met die ‘hoëpriesterlike gebed’ van Jesus. Toe Jesus dié gebed gebid het was hy nog nie in sy hoëpriesterlike bediening nie, maar binne 24 uur daarna is Jesus gekruisig en begrawe — en omtrent...

lees verder
Wat doen Jesus tans in die hemel?

Wat doen Jesus tans in die hemel?

Wat doen Jesus (in sy menslikheid) tans in die hemel — ʼn tyd wat sommige die ‘huidige sessie’ noem? Tree Christus tans op as ʼn profeet, ʼn hoëpriester of as ʼn koning — of funksioneer hy gelyktydig in al drie hierdie ampte? Wat doen Christus as hoëpriester? Tydens...

lees verder
Godheid van die Eniggeborene

Godheid van die Eniggeborene

Sommige kultiese groepe gebruik Johannes 1:1 om te ontken dat die Woord, Jesus Christus, God is. Verder, die Evangelie van Johannes verwys na die Woord, Jesus Christus, as die ‘eniggeborene’ (sien Joh 1:14, 18; 3:16, 18). Was daar ʼn tyd toe die Woord nie was nie? Kan...

lees verder

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Search in posts
Search in pages
product