Chiliasme by Stellenbosch

Chiliasme by Stellenbosch

Vandag is chiliasme (die woord is afgelei van die Griekse woord wat na ‘duisend’ verwys) onbekend in die meeste Suid-Afrikaanse kerke en dit word nie by enige Suid-Afrikaanse universiteit geleer nie. Dit was nie altyd so nie. Suid-Afrika se eerste teologiese...

lees verder
Regerings in ʼn gevalle wêreld

Regerings in ʼn gevalle wêreld

Marxisme/Leninisme is springlewendig, maar waar dit ook al geïmplementeer word tuimel dit uiteindelik inmekaar en sterf. Hierdie ideologie is springlewendig in Suid-Afrika al tuimel Marxisme/Leninisme in Venezuela, al het dit klaar gesterf in Oos-Duitsland, Kuba,...

lees verder
Teen die herinterpretasie van die Ou Testament

Teen die herinterpretasie van die Ou Testament

Gee die Nuwe Testament vir ʼn Christen die opsie om die Ou Testament te ‘herinterpreteer’? Hierdie belangrike vraag kom in wese neer op die volgende: Sal onvoorwaardelike Ou-Testamentiese en tot-nog-toe onvervulde profesieë letterlik vervul word — of is hierdie...

lees verder
Waar begin ʼn mens?

Waar begin ʼn mens?

Dalk is jy ʼn nuwe besoeker aan ons webwerf en wonder jy waar om te begin. Ons gee graag ʼn paar voorstelle oor hoe en waar om die beste waarde uit die webwerf te verkry. Blog Die Blog-skakel bevat Afrikaanse artikels oor ʼn wye verskeidenheid geloofsonderwerpe. Die...

lees verder
Die volgorde van profetiese gebeure

Die volgorde van profetiese gebeure

Is dit moontlik om ʼn opeenvolgende volgorde vas te stel waarin onvoorwaardelike en onvervulde Bybelprofesieë vervul sal word? Watter profesiese gebeurtenisse sal voor en tydens die Verdrukkingstydperk vervul word? Watter profesieë sal vervul word tydens die 75-dag...

lees verder
Die volheid van …

Die volheid van …

Die Bybel bevat baie verwysings na die ‘volheid van’. Wat beteken hierdie woord ‘volheid’? Is die ‘volheid van die tyd’ (Gal 4:4) dieselfde as die ‘volheid van die tye’ (Ef 1:10)? Is die verharding wat ten dele oor Israel gekom het ‘totdat die volheid van die heidene...

lees verder
Wat leer die skape-en-bokke oordeel níé?

Wat leer die skape-en-bokke oordeel níé?

Wanneer sal die oordeel van Matteus 25:31-46 plaasvind? Wie gaan geoordeel word? As die basis vir hierdie oordeel berus op hoe ‘die geringstes van hierdie broeders van My’ behandel is, leer Mattteus 25:31-46 dat redding op grond van werke is? Verskaf Matteus 25:31-46...

lees verder
Die tye van die nasies 2

Die tye van die nasies 2

In Deel 1 het ons die ‘Tye van die Nasies’ beskryf. Gedurende die Tye van die Nasies sal daar vier heidense ryke oor die aarde heers. Van hierdie ryke gaan soms deur verskillende fases. In watter fase van die vierde heidense ryk leef ons tans? Hoe sal die...

lees verder
Die tye van die nasies 1

Die tye van die nasies 1

In Lukas se Olyfberg-predikasie sê Jesus ‘Jerusalem sal vertrap word deur die nasies totdat die tye van die nasies vervul is’ (Luk 21:24). Wat is die ‘Tye van die Nasies’? Wanneer en hoe sal hierdie tye vervul word? Hoe is Jerusalem verwant aan die Tye van die Nasies?...

lees verder
Die gelykenis van die huisheer

Die gelykenis van die huisheer

Die laaste gelykenis in Matteus 13 word baie keer verwaarloos en soms nie eens as ʼn gelykenis beskou nie, maar dit is juis in dié gelykenis van die huisheer wat Jesus ʼn opdrag vir sy skrifgeleerde dissipels gee. ‘Jesus sê vir hulle: Het julle ál hierdie dinge...

lees verder
Die gelykenis van die net

Die gelykenis van die net

Die gelykenis van die net kan alleen in Matteus gevind word en is die laaste van drie gelykenisse in Matteus 13 wat ʼn verduideliking ontvang (Mat 13:49-50; cf. 13:18-23; 13:36-43). Net omdat hierdie gelykenis ʼn verduideliking ontvang beteken egter nie dat mens nie...

lees verder
Die gelykenis van die pêrel

Die gelykenis van die pêrel

‘Verder is die koninkryk van die hemele soos ʼn koopman wat mooi pêrels soek; en toe hy een baie kosbare pêrel kry, gaan hy weg en verkoop alles wat hy het, en koop dit’ (Mat 13:45-46). Wie is die koopman wat alles wat hy gehad het verkoop om toe die pêrel te koop? ʼn...

lees verder

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Search in posts
Search in pages
product