Geloof wat die verstand lei
Wat sê die Bybel was Abraham se redenasieproses toe God hom beveel het om Isak te offer (Gen 22:1-2; Heb 11:17-19)? Waarom het Jesus sy dissipels berispe as “kleingelowiges” toe hulle nie verstaan het waaroor die suurdeeg van die godsdienstige leiers gaan nie? Wat is...
Jesus se gebed in Johannes 17
Die laaste onderwys aan die dissipels in die bo-kamer (Joh 13-17) sluit af met die ‘hoëpriesterlike gebed’ van Jesus. Toe Jesus dié gebed gebid het was hy nog nie in sy hoëpriesterlike bediening nie, maar binne 24 uur daarna is Jesus gekruisig en begrawe — en omtrent...
Wat doen Jesus tans in die hemel?
Wat doen Jesus (in sy menslikheid) tans in die hemel — ʼn tyd wat sommige die ‘huidige sessie’ noem? Tree Christus tans op as ʼn profeet, ʼn hoëpriester of as ʼn koning — of funksioneer hy gelyktydig in al drie hierdie ampte? Wat doen Christus as hoëpriester? Tydens...
Godheid van die Eniggeborene
Sommige kultiese groepe gebruik Johannes 1:1 om te ontken dat die Woord, Jesus Christus, God is. Verder, die Evangelie van Johannes verwys na die Woord, Jesus Christus, as die ‘eniggeborene’ (sien Joh 1:14, 18; 3:16, 18). Was daar ʼn tyd toe die Woord nie was nie? Kan...
Bybelse verbonde
Verbondsteologie kom wydverspreid in die wêreld voor, soos byvoorbeeld in Nederland, Suid-Afrika, dele van Amerika, ensovoorts. Is Verbondsteologie egter gebaseer op verbonde wat in die Bybel gevind kan word? Ná ʼn inleidende hoofstuk of twee, waarom begin...
Premillennialisme in die voor-Niceense tydperk
Die belangrikste rede waarom premillennialisme (ook genoem: chiliasme) geglo moet word is omdat die Bybel dit leer. Vandag is die fokus op die eerste 230 jaar nádat die boek Openbaring geskryf is, d.w.s. tot vóór 325 n.C. Wat het bekende gelowiges wat in 95 n.C. tot...
Chiliasme by Stellenbosch
Vandag is chiliasme (die woord is afgelei van die Griekse woord wat na ‘duisend’ verwys) onbekend in die meeste Suid-Afrikaanse kerke en dit word nie by enige Suid-Afrikaanse universiteit geleer nie. Dit was nie altyd so nie. Suid-Afrika se eerste teologiese...
Regerings in ʼn gevalle wêreld
Marxisme/Leninisme is springlewendig, maar waar dit ook al geïmplementeer word tuimel dit uiteindelik inmekaar en sterf. Hierdie ideologie is springlewendig in Suid-Afrika al tuimel Marxisme/Leninisme in Venezuela, al het dit klaar gesterf in Oos-Duitsland, Kuba,...
Teen die herinterpretasie van die Ou Testament
Gee die Nuwe Testament vir ʼn Christen die opsie om die Ou Testament te ‘herinterpreteer’? Hierdie belangrike vraag kom in wese neer op die volgende: Sal onvoorwaardelike Ou-Testamentiese en tot-nog-toe onvervulde profesieë letterlik vervul word — of is hierdie...
Waar begin ʼn mens?
Dalk is jy ʼn nuwe besoeker aan ons webwerf en wonder jy waar om te begin. Ons gee graag ʼn paar voorstelle oor hoe en waar om die beste waarde uit die webwerf te verkry. Blog Die Blog-skakel bevat Afrikaanse artikels oor ʼn wye verskeidenheid geloofsonderwerpe. Die...
Die volgorde van profetiese gebeure
Is dit moontlik om ʼn opeenvolgende volgorde vas te stel waarin onvoorwaardelike en onvervulde Bybelprofesieë vervul sal word? Watter profesiese gebeurtenisse sal voor en tydens die Verdrukkingstydperk vervul word? Watter profesieë sal vervul word tydens die 75-dag...
Die volheid van …
Die Bybel bevat baie verwysings na die ‘volheid van’. Wat beteken hierdie woord ‘volheid’? Is die ‘volheid van die tyd’ (Gal 4:4) dieselfde as die ‘volheid van die tye’ (Ef 1:10)? Is die verharding wat ten dele oor Israel gekom het ‘totdat die volheid van die heidene...