Die pastorale briewe: 1 Timótheüs, Titus en 2 Timótheüs

Paulus se eerste gevangenskap in Rome eindig in 61-62 n.C. en deur die Here se bystand en krag kon Paulus sy ‘prediking heeltemal volbring’ sodat ‘al die heidene dit kan hoor’ (2 Timótheüs 4:17). In 62-67 n.C. besoek Paulus ten minste die volgende plekke: Macedónië (1...

read more

Die brief aan Titus

Nadat die apostel Paulus se eerste gevangenskap in Rome in omtrent 61-62 nC beëindig is, het die Here die apostel versterk om die boodskap van die evangelie te verkondig sodat al die heidene dit kan hoor (vgl. 2 Timótheüs 4:17). Gedurende die volgende ongeveer vyf...

read more

1 & 2 Thessalonicense

Kort ná die vergadering in Jerusalem, in ongeveer 49 n.C., begin Paulus se tweede sendingreis (vgl. Handelinge 15:36, 40-41). Die kerke in Galásië word eerste besoek (Handelinge 16:1-6a). Omdat die Heilige Gees vir Paulus, Silvánus en Timótheüs (en miskien ook ander)...

read more

Die brief aan die Kolossense

Kolossense is nog een van die vier ‘gevangenisbriewe’ (vgl. 1:24; 4:3, 10, 18) wat Paulus (1:1, 23; 4:18) in ongeveer 60-61 n.C. geskryf het tydens sy eerste gevangenskap in Rome (vgl. Handelinge 28:30). Die naam “Kolosse” is ‘moontlik afgelei van Colossus, ʼn groot...

read more

Die brief aan die Filippense

Die kerk in Filíppi het byna ongesiens met ʼn nie-Joodse besigheidsvrou, ʼn tronkbewaarder van Macedónië en hul huishoudings begin (Handelinge 16:12-40). Dit het in omtrent 50 n.C. plaasgevind tydens Paulus se tweede sendingreis toe hy die evangelie vir die eerste keer...

read more

Efesiërs

Strategies geleë ‘op die weskus van Klein-Asië, het Efese een van die min wêreldklas hawens besit wat in die Romeinse Ryk bestaan het, en dit stel Efese in staat om as ʼn interkontinentale poort tussen Europa en Asië te dien’ (Ger 2004:246; eie vertaling). Efese was...

read more

Galásiërs

Die vroeë Kerk het oorwegend uit Joodse gelowiges in Christus bestaan (Handelinge 2-7). Soos wat die groot opdrag vanaf Jerusalem en Judea uitbeweeg het, het Samaritane en heidene ook tot geloof in Jesus Christus gekom (Handelinge 8-11; vgl. 1:8). Nadat die Heilige...

read more

1 & 2 Korintiërs

Tydens sy tweede sendingreis, in omtrent 51 n.C., beweeg Paulus vanaf Athene na Korinte (vgl. Tenney 1985:291). Gedurende die volgende 18 maande stig en vestig Paulus ʼn plaaslike kerk in Korinte (Handelinge 18:1-11). Die stad Korinte is ʼn land-brug wat Noord en Suid...

read more

Romeine

Na Paulus se derde sendingreis wou hy na Rome en dan na Spanje gaan (Handelinge 19:22; 20:3-6; vgl. Romeine 15:19, 24). Volgens die tradisionele siening het Paulus die brief aan die Romeine in Korinte geskryf in 56-57 n.C. (Bailey & Constable 1999:249), maar ʼn...

read more

Die Evangelie volgens Johannes

Die vierde Evangelie is geskryf "dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy Naam" (20:31). Hierdie boek is vir gelowiges én ongelowiges geskryf, vir babas in Christus én volwasse Christene. Johannes is...

read more

Die Evangelie volgens Lukas

Lukas het die Evangelie van Lukas en die boek Handelinge geskryf. Beide hierdie boeke is aan “Theófilus" gerig, ʼn regte persoon wie se naam in die Grieks "liefhebber van God" beteken (Lukas 1:3-4; Handelinge 1:1-2). Die langste boek in die Nuwe Testament is...

read more

Die Evangelie volgens Markus

Die Evangelie van Markus beeld Jesus as die lydende maar kragtige Dienaar van die HERE uit (Bailey & Constable 1999:67). Miskien toepaslik vir ʼn dienaar, lys Markus geen geslagsregister nie. Christus vervul die lydende dienaarliedere van Jesaja (42:1-9; 49:1-13;...

read more

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Search in posts
Search in pages
product