Teologiese identiteitsroof

Teologiese identiteitsroof

Hou ʼn vrou op om ’n vrou te wees as sy ʼn gelowige in Jesus Christus word? Verander die werknemer-werkgewer verhouding net daar en dan as iemand tot geloof kom? As almal wat aan Christus behoort kinders van Abraham is, beteken dit dat al Abraham se kinders aan Christus...

lees verder
Verstaan en duidelik gesien …

Verstaan en duidelik gesien …

Op die dag wanneer ongelowiges geoordeel gaan word, sal iemand suksesvol kan argumenteer dat God hom (of haar) moet vryspreek omdat daar nie genoeg bewyse vir die bestaan van God was nie? Net so, indien iemand nooit die evangelie van Christus gehoor het nie, sal hy of...

lees verder
Redgebede in Jona 2

Redgebede in Jona 2

Die boek Jona is nie ʼn allegorie of fantasie nie. Dit is ʼn ware verhaal van ʼn ware profeet (2 Kon 14:23-25) wat werklik met ʼn skip na Tarsis gevlug het, wat deur ʼn groot vis ingesluk is en wat drie dae en drie nagte later uitgespoeg is (Jona 1:3, 17; 2:10). Die...

lees verder
Die regterstoel-oordeel van Christus

Die regterstoel-oordeel van Christus

Lering oor die regterstoel-oordeel (in Grieks: die bēma-stoel) van Christus raak nie net die lering oor verlossing (soteriologie) of die lering oor die Kerk (ekklesiologie) nie, maar ook die lering oor die eindtye (eskatologie). Ten spyte hiervan, waarom is daar so...

lees verder
Swaar tye

Swaar tye

Dit lyk asof Christene, veral dié in die Weste, swaar tye in die gesig staar. Tot ʼn groot mate is die Westerse beskawing op Bybelse beginsels en ʼn Christelike wêreldbeeld gebou. Hierdie fondasie word geheel en al aangeval: as dit nie deur sekulêre humanisme bedreig...

lees verder
Eksodus, Josua en Openbaring

Eksodus, Josua en Openbaring

Daar is verskeie tipologiese verbindings tussen Eksodus en Openbaring, maar dieselfde kan ook vir Josua en Openbaring gesê word. Waarom is dit so? Watter tipologiese verbindings bestaan daar tussen hierdie drie boeke van die Bybel? En wanneer sal hierdie...

lees verder
Die lering oor die nasies

Die lering oor die nasies

Wat is God se plan vir die nasies? Waarom het Hy Israel as die uitverkore nasie verkies? Hoe moet ʼn ‘nasie’ Bybels gedefinieer word? Hoe probeer Satan die plan van God vir die nasies kortwiek? Hierdie en ander belangrike vrae word in die lering oor die nasies...

lees verder
Babilon

Babilon

Daar is belangrike eindtyd-gebeure wat nie op die meeste eskatologiese tydlyne verskyn nie. Wanneer hierdie onvoorwaardelike, letterlike profesieë direk vervul word, moet en sal God die heerlikheid hiervoor kry. Wat ongewoon aan hierdie profesieë is, is dat dit oor ʼn...

lees verder
Die regering in die Messiaanse koninkryk

Die regering in die Messiaanse koninkryk

Gedurende Desember fokus baie mense op die eerste gedeelte van Jesaja 9:5a: ‘Want ʼn Kind is vir ons gebore, ʼn Seun is aan ons gegee' — maar hierdie vers sê verder dat die ‘heerskappy is op sy skouer’. Lukas 1:32-33 sê iets soortgelyks: ‘Hy sal groot wees en die Seun...

lees verder

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Search in posts
Search in pages
product