Die verdeling van die land Israel? En Jerusalem?

Die verdeling van die land Israel? En Jerusalem?

Twee eindtydse profesieë is vandag alreeds baie relevant. Die een letterlike profesie sal direk vervul word aan die einde van die sewe-jaar Verdrukkingstydperk, terwyl die ander direk daarna vervul sal word. Dit lyk egter of bewegings agter die skerm nou al plaasvind...

lees verder
Openbaring

Openbaring

Die titel van die laaste boek in die Bybel word dadelik bekendgestel: ‘Die openbaring van Jesus Christus’ (1:1). God die Vader het vir Jesus Christus geopenbaar om aan sy diensknegte te toon ‘wat gou moet gebeur’ (1:1). Christus het toe hierdie openbaring...

lees verder
1, 2 en 3 Johannes

1, 2 en 3 Johannes

Doel van die 1 Johannes brief Die Evangelie volgens Johannes is geskryf ‘dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy naam’ (20:31). Die vierde Evangelie is dus vir beide gelowiges en ongelowiges...

lees verder
Judas

Judas

Die boek Judas is waarskynlik deur Jesus se half-broer geskryf (vgl. Matteus 13:55; Markus 6:3), welke broer eers ná Jesus se opstanding ʼn gelowige in Christus geword het (vgl. Johannes 7:2-5). Judas is nie ʼn apostel soos sy broer Jakobus nie (Galásiërs 1:19; 2:9-12;...

lees verder
Petrus se tweede brief

Petrus se tweede brief

Terwyl 1 Petrus gelowiges aanspoor om lyding te verdra vir hul geloof in Christus en om standvastig te bly, waarsku 2 Petrus dat die komende gevaar nie ʼn ooglopende aanval van die wêreld daarbuite gaan wees nie, maar dat gelowiges ʼn subtiele aanslag van valse profete...

lees verder
Petrus se eerste brief

Petrus se eerste brief

Wat betref die historiese agtergrond van Petrus se eerste brief, het Nero Rome in 64 n.C. aan die brand gesteek maar toe gesê dat Christene die aanstokers was. Omdat Christene toenemend van Judaïsme wegbeweeg het — ʼn godsdiens wat in die Romeinse Ryk toegelaat is...

lees verder
Die boek van Jakobus

Die boek van Jakobus

Jakobus is waarskynlik deur Jesus se broer Jakobus geskryf (vgl. Matteus 13:55). Hy het eers ná Jesus se opstanding ʼn gelowige in Christus geword (vgl. Johannes 7:2-5). Jakobus het ook vir Pinkster gewag (Handelinge 1:14), het die opgestane Here gesien (1 Korintiërs...

lees verder
Hebreërs

Hebreërs

Die vroegste manuskripte van hierdie wonderlike, majestieuse en soms moeilike preek-brief bevat die titel ‘Aan die Hebreërs’. Die oorspronklike gehoor vir wie hierdie brief geskryf was, was Jode: ‘Dit is moeilik om jou te verbeel dat ʼn terugkeer na ʼn Levitiese en...

lees verder
Filémon

Filémon

Nie net loop Onésimus, ʼn slaaf van Kolosse, weg van sy heer nie (Filémon 11), maar hy het waarskynlik ook van Filémon gesteel (18). Die naam “Onésimus” beteken “nuttig” maar, deur weg te loop, het hierdie slaaf nutteloos vir sy meester geword. In die Romeinse Ryk van...

lees verder
Die pastorale briewe: 1 Timótheüs, Titus en 2 Timótheüs

Die pastorale briewe: 1 Timótheüs, Titus en 2 Timótheüs

Paulus se eerste gevangenskap in Rome eindig in 61-62 n.C. en deur die Here se bystand en krag kon Paulus sy ‘prediking heeltemal volbring’ sodat ‘al die heidene dit kan hoor’ (2 Timótheüs 4:17). In 62-67 n.C. besoek Paulus ten minste die volgende plekke: Macedónië (1...

lees verder
Die brief aan Titus

Die brief aan Titus

Nadat die apostel Paulus se eerste gevangenskap in Rome in omtrent 61-62 nC beëindig is, het die Here die apostel versterk om die boodskap van die evangelie te verkondig sodat al die heidene dit kan hoor (vgl. 2 Timótheüs 4:17). Gedurende die volgende ongeveer vyf...

lees verder

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Search in posts
Search in pages
product