Hoe om God se raadsplan in Christus te koop:

1. Betaal deur elektroniese oorbetaling van fondse

 Rekeninghouer: Veronica Scholtz
Bank: ABSA Bank
Rekeningnommer: 710616108
Takkode: 632005
Tipe Rekening: Tjek
Verwysing: U voorletter(s), van en telefoonnommer

Stuur asseblief ‘n bewys van betaling aan ons per e-pos by info@faithequip.co.za. Die boek se prys is R250 per eksemplaar. As u dus twee boeke wil koop, moet u R500 in ons rekening betaal. Sluit asseblief u kontak naam en telefoonnommer, asook fisiese straatadres besonderhede in. Ons gaan die boek(e) per koerier na u stuur. Dit neem 3 tot 4 werksdae om die boek(e) te versend.

2. Betaal met 'n kredietkaart deur op hierdie knoppie te klik:

 

Indien u verkies om met ‘n kredietkaart of met PayPal te betaal, kan u die koop knoppie hierbo gebruik. PayPal maak ongelukkig nie vir ZAR (Suid-Afrikaanse Rand) voorsiening nie, en ons het die USD prys vasgestel op $16.25. Kliek op hierdie koop knoppie om die boek te bestel. Maak asseblief seker dat u ‘n kontak telefoonnommer vir ons stuur, sodat ons die boek spoedig kan koerier. U kan ons kontak by info@faithequip.co.za as u enige vrae het.

As u nie ‘n bestaande gebruiker van PayPal is nie, kliek op die Buy Now-knoppie en op die tweede skerm selekteer asseblief die onderste grys knoppie waarop daar staan: Create an Account.  Op die volgende skerm sal u nou die volgende sien: Pay with debit or credit card. Voltooi asseblief al die velde en heel onder kliek u op Agree & Pay.

3. Koop by Graffiti Boeke

Besoek die Graffiti Boekwinkel in Montana by GRAFFITI ZAMBEZI JUNCTION of besoek Graffiti se aanlyn winkel by hierdie skakel: https://www.graffitiboeke.co.za/af/365430/Boeke

 

4. Koop by Wordsworth Books

Besoek die Wordsworth boekwinkel Willowbridge (021-914-1791) of die een in die Somerset-Wes Mall (021-852-5516) en koop die boek daar.

 

5. Koop by Amazon

God se raadsplan in Christus is beskikbaar as eboek by Amazon. Besoek Amazon met hierdie skakel: https://www.amazon.com