Ja, ek wil graag die boek koop*

*Hierdie aanbod vir die gedrukte boek word uitsluitlik beperk tot lewering in Suid-Afrika.

Daar is vyf maklike maniere om God se raadsplan in Christus te bestel.

1. Betaal deur elektroniese oorbetaling van fondse

Rekeninghouer: Veronica Scholtz
Bank: ABSA Bank
Rekeningnommer: 710616108
Takkode: 632005
Tipe Rekening: Tjek
Verwysing: U voorletter(s), van en telefoonnommer

Stuur asseblief ‘n bewys van betaling aan ons per e-pos by info@faithequip.co.za. Die boek se prys is R250 per eksemplaar. As u dus twee boeke wil koop, moet u R500 in ons rekening betaal. Sluit asseblief u kontaknaam en telefoonnommer, asook fisiese straatadresbesonderhede in. Ons gaan die boek(e) per koerier na u stuur. Dit neem 3 tot 4 werksdae om die boek(e) te versend.

2. Betaal met 'n kredietkaart deur op hierdie knoppie te klik:




Indien u verkies om met ‘n kredietkaart of met PayPal te betaal, kan u die koopknoppie hierbo gebruik. PayPal maak ongelukkig nie vir ZAR (Suid-Afrikaanse Rand) voorsiening nie, en ons het die USD prys vasgestel op $16.25. Kliek op hierdie koopknoppie om die boek te bestel. Maak asseblief seker dat u ‘n kontaktelefoonnommer vir ons stuur, sodat ons die boek spoedig kan koerier. U kan ons kontak by info@faithequip.co.za as u enige vrae het.

As u nie ‘n bestaande gebruiker van PayPal is nie, kliek op die Buy Now-knoppie en op die tweede skerm selekteer asseblief die onderste grys knoppie waarop daar staan: Create an Account.  Op die volgende skerm sal u nou die volgende sien: Pay with debit or credit card. Voltooi asseblief al die velde en heel onder kliek u op Agree & Pay.

3. Koop by Graffiti Boeke

Besoek die Graffiti Boekwinkel in Montana by GRAFFITI ZAMBEZI JUNCTION of besoek Graffiti se aanlynwinkel by hierdie skakel: https://www.graffitiboeke.co.za/af/365430/Boeke

 

4. Koop by Wordsworth Books

Besoek die Wordsworth boekwinkel Willowbridge (021-914-1791) of die een in die Somerset-Wes Mall (021-852-5516) en koop die boek daar.

 

5. Koop by Amazon

God se raadsplan in Christus is beskikbaar as eboek by Amazon. Besoek Amazon met hierdie skakel:  https://www.amazon.com

 

Jou intekening kon nie deurgaan nie. Probeer asseblief weer.
Jy het suksesvol ingeskryf by ons nuusbrief.
BLY INGELIG
Kry kennisgewings van nuwe artikels, blogs, boeke, nuusbriewe en gesprekke deur Jaco.