Die vleeswording

Die vleeswording Hoe het die Woord van God vlees geword en onder ons kom woon? Hoe het die vleeswording, of inkarnasie, van die Messias plaasgevind? [Die woord ”inkarnasie” is afgelei van ʼn Latynse woord wat “in die vlees” beteken.] Wat is die leer van die inkarnasie,...

Die Godheid van Christus

Die Godheid van Christus Is die Christus wat jy aanbid God, of was hy net ʼn goeie mens gewees, iemand met nét ʼn menslike natuur? Kan jy die Godheid van Christus uit die Skrif bewys? Wat het gebeur toe die Seun van God ook die menslike natuur aangeneem het (die leer...