Die lering oor die mindere owerhede

Wanneer ʼn staat (via die regerende party) burgers se God-gegewe regte en vryhede aanval, kan iets gedoen word? Om meer spesifiek te wees, as menslike gesag die wette en bevele van God direk weerspreek, moet burgers van ʼn land sulke tiranniese misbruik van gesag vir soetkoek opvreet? In die konteks van burgerlike/siviele regering, wat is die lering oor die mindere owerhede, en wat is interposisie (of tussenkoms)? Dalk moet jy in die gaping staan in ʼn tyd van krisis.

Die Koningskap van Christus

Die Koningskap van Christus Wat is die teologie van Christus se Koningskap? Hoe moet die gelowige Christus die Koning van sy of haar lewe maak? Wat kan van “Koningskap-redding” gesê word? Die Bybel gebruik vier terme vir Koningskap In die Bybel word vier terme gebruik...