Die skepping van Adam en Eva

Die skepping van Adam en Eva Wat volg op Bibliologie, Primêre Teologie, ʼn studie van God die Vader, Christus, die Heilige Gees en Engelogie? Antropologie is die lering oor mense, wat begin met God se skepping van Adam en Eva. Dit neem jou terug na die eerste...

Die heilige engele (Deel 3)

Die heilige engele (Deel 3) Wat leer die Bybel ons oor gérubs en serafs? As deel van Ariel Bedieninge se Kom Kyk dissipelskapkursus – wat vanjaar deur FaithEquip opgesom word in Afrikaans, Engels en (binnekort ook) IsiXhosa – gaan ons voort met die fokus op Engelogie,...