Die heilige engele (Deel 4)

Die heilige engele (Deel 4) Ons het reeds twee ordes van hemelwesens bespreek, naamlik gérubs en serafs, en sal nou aandag gee aan die derde orde, wat algemeen bekend staan as engele. Ons sal veral fokus op die enigste twee engele (van hierdie derde orde van...

Die heilige engele (Deel 1)

Die heilige engele (Deel 1) Bestaan engele, wat is hul name, wanneer is hulle geskape en hoeveel is daar? Is engele werklike persoonlikhede? As deel van Ariel Bedieninge se Kom Kyk dissipelskapkursus – wat vanjaar deur ons by FaithEquip opgesom word in Afrikaans,...