Demonologie: Die leer van gevalle engele of demone (Deel 3)

Demonologie: Die leer van gevalle engele of demone (Deel 3) Wat doen demone? Wanneer was demone die meeste aktief op aarde, wanneer sal hulle in die toekoms weer baie aktief wees, en hoekom? Wat doen demone om Christene teen te staan? Hierdie en ander vrae word...

Satanologie (Deel 1)

Satanologie (Deel 1) Is Satan ʼn persoonlike wese of net ʼn ‘uitstraling’ of ʼn bose mag? Waar kom Satan vandaan? Veroorsaak Satan elke sonde en stoornis in iemand se lewe? Hierdie en ander vrae word in hierdie reeks van drie artikels oor wat die Bybel omtrent Satan...