Waarom Christus moes sterf Hoekom moes Christus sterf? Hoe word redding bewerkstellig? Was Christus se dood in die Ou Testament voorspel? ’n Belangrike Skriftuurlike tema is redding deur bloed. Toe Adam en Eva die eerste daad van ongehoorsaamheid gepleeg het, het... Die hemelvaart Die hemelvaart van Jesus Christus is nie net ’n historiese feit nie, dit is ook teologies besonder betekenisvol en belangrik. Wat is die geskiedenis van die hemelvaart van die Messias? Watter teologiese implikasies, betekenis en gevolge kan ten opsigte... Die opstanding van die Messias Het jy al, wat die opstanding van die Messias betref, gedink aan die volgorde van gebeurtenisse vandat die opstandingsdag aangebreek het tot met Christus se verskyning aan sy elf apostels net voor sy hemelvaart? Wat is die teologiese... Die vleeswording Hoe het die Woord van God vlees geword en onder ons kom woon? Hoe het die vleeswording, of inkarnasie, van die Messias plaasgevind? [Die woord ”inkarnasie” is afgelei van ʼn Latynse woord wat “in die vlees” beteken.] Wat is die leer van die inkarnasie,... Die Godheid van Christus Is die Christus wat jy aanbid God, of was hy net ʼn goeie mens gewees, iemand met nét ʼn menslike natuur? Kan jy die Godheid van Christus uit die Skrif bewys? Wat het gebeur toe die Seun van God ook die menslike natuur aangeneem het (die leer... error: Content is protected !!