God se bedelings

God se bedelings Een van die maniere om ʼn geheelbeeld van God se spesiale openbaring te kry is om op die verbonde van die Bybel te fokus (soos ons reeds onlangs gedoen het). Ander maniere om die Bybel se meta-verhaal beter te leer ken — “om die woord van die waarheid...

Die verbonde van die Bybel Deel 8

Die verbonde van die Bybel Deel 8 Die Wet van Moses word deur Paulus as die ‘middelmuur van skeiding’ beskryf (Efesiërs 2:14) of te wel ʼn ‘wet van gebooie wat in insettinge bestaan’ (Efesiërs 2:15). As iemand gedurende die tyd wat die Wet van Moses gegeld het — vanaf...

Die verbonde van die Bybel Deel 7

Die verbonde van die Bybel Deel 7 Jeremia 31 is geskryf toe Israel só afvallig van die Here geraak het dat hulle nasionale redding uit Egipte effektiewelik in ballingskap omgekeer is (Barrick 1999:228). Die Teokratiese koninkryk het by die berg Sinai begin maar eindig...

Die verbonde van die Bybel Deel 6

Die verbonde van die Bybel Deel 6 Kan ʼn nasie ʼn koninkryk hê sonder ʼn koning? Israel was nooit sonder ʼn koning nie, want God is Israel se koning (vgl. 1 Samuel 8:5-8). Israel wou egter ʼn koning hê ‘soos by al die nasies’ (1 Samuel 8:5). Iemand wat ook ʼn menslike...