Demonologie: Die leer van gevalle engele of demone (Deel 2)

Demonologie: Die leer van gevalle engele of demone (Deel 2) Wat is die eienskappe van demone? Hoekom het demone Jesus gesmeek om hulle nie in die onderwêreld (afgrond) af te stuur nie (Lukas 8:31)? Hoekom is party demone tydelik en ander permanent ingeperk? Hierdie...