Die verbonde van die Bybel Deel 3 Ná die vloed ontstaan daar 70 nasies uit die afstammelinge van Sem, Gam en Jafet (Genesis 10). Tien geslagte ná Noag roep God ʼn spesifieke man wat nie net uit die land van Ur van die Chaldeërs moet weggaan nie, maar wat ook afgodery... Die verbonde van die Bybel Deel 2 Watter voorwaardelike en onvoorwaardelike verbonde het God volgens die Bybel met die mens gemaak?Watter verbondstekens gaan saam met watter verbonde, watter krisis in die geskiedenis het moontlik tot die verbond aanleiding gegee, met... Die verbonde van die Bybel Deel 1 Dit is makliker om ʼn groot legkaart te bou as die buitenste stukke eers aanmekaar is. Sodra die legkaart se raamwerk klaar is, kan die detail binne-in voltooi word. Net so, indien ʼn raamwerk van die Bybel se meta-verhaal gebou word,... Inleiding tot die verbonde van die Bybel ʼn Gesonde begrip van die verbonde van die Bybel is belangrik in die lewe van elke dissipel van Jesus Christus. Wat is die verskil tussen ʼn voorwaardelike en ʼn onvoorwaardelike verbond? Hoeveel verbonde beskryf die Bybel? Wat is... Wat word met illuminasie bedoel? As Goddelike openbaring oor die ontsluiering van waarheid gaan (óf deur algemene óf spesiale openbaring), en as inspirasie met die neerskryf van God se spesiale openbaring te make het, en as die voltooide kanon van die 66 boeke van die... error: Content is protected !!