Die Koningskap van Christus

Die Koningskap van Christus Wat is die teologie van Christus se Koningskap? Hoe moet die gelowige Christus die Koning van sy of haar lewe maak? Wat kan van “Koningskap-redding” gesê word? Die Bybel gebruik vier terme vir Koningskap In die Bybel word vier terme gebruik...

Die resultate van Christus se dood

Die resultate van Christus se dood In hierdie dissipelskapkursus het ons ʼn vorige keer gevra hoekom Christus moes sterf, maar vandag vra ons: Watter spesifieke resultate is deur die Messias se dood tot stand gebring? Ons wys op tien resultate. 1. Die grondslag vir die...

Waarom Christus moes sterf

Waarom Christus moes sterf Hoekom moes Christus sterf? Hoe word redding bewerkstellig? Was Christus se dood in die Ou Testament voorspel? ’n Belangrike Skriftuurlike tema is redding deur bloed. Toe Adam en Eva die eerste daad van ongehoorsaamheid gepleeg het, het...

Die hemelvaart

Die hemelvaart Die hemelvaart van Jesus Christus is nie net ’n historiese feit nie, dit is ook teologies besonder betekenisvol en belangrik. Wat is die geskiedenis van die hemelvaart van die Messias? Watter teologiese implikasies, betekenis en gevolge kan ten opsigte...

Die opstanding van die Messias

Die opstanding van die Messias Het jy al, wat die opstanding van die Messias betref, gedink aan die volgorde van gebeurtenisse vandat die opstandingsdag aangebreek het tot met Christus se verskyning aan sy elf apostels net voor sy hemelvaart? Wat is die teologiese...