Burgerlike ongehoorsaamheid

Moet ʼn Christen die regering altyd gehoorsaam wees, of is daar omstandighede wanneer ʼn Christen ongehoorsaam aan die wette kon wees, selfs móét wees? Verbeel jou jy is gesond, maar ʼn nuwe wet maak dit vir jou onmoontlik om jou werk te doen, moet jy hierdie wet gehoorsaam? Of wat as jy ʼn kerkdiens wil bywoon maar die regering maak sulke byeenkomste onwettig—wat staan jou te doen? Burgerlike (of siviele) ongehoorsaamheid is nie ʼn maklike onderwerp nie.

Die waarde van lering oor die Koninkryk van God

Sewe redes waarom dit goed is om meer oor die koninkryk van God te leer word in hierdie artikel bespreek. Deur kennis te neem van wat die Bybel ons oor die koninkryk van God leer, sal jou lewe prakties verander word. Jou begrip van die hele Bybel gaan verbeter en jou verhouding met die Here sal positief beïnvloed word.

Hábakuk

Die Nuwe Testament haal Hábakuk 2:4 drie keer aan: ‘… die regverdige sal uit die geloof lewe’ (Romeine 1:17b; Galásiërs 3:11; Hebreërs 10:38). Sonder geloof, stel die skrywer van Hebreërs 11:6 dit onomwonde, ‘is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot...

Die grondslag vir die weerkoms van Christus

Is daar enige verdere voorwaardes wat nagekom moet word voordat Christus se weerkoms kan plaasvind? Waarom sal die verwerping van Jode toeneem wanneer ons die einde van hierdie bedeling tegemoet gaan? Om die tweevoudige grondslag vir die Here Jesus Christus se...

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 1)

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 1) Wat is die bedienings van die Heilige Gees met betrekking tot die Skrif en tot die wêreld? Watter werk het die Heilige Gees tydens Ou-Testamentiese tye verrig? Openbaring, inspirasie en verheldering Met betrekking tot die...