Die Nuwe Testament haal Hábakuk 2:4 drie keer aan: ‘… die regverdige sal uit die geloof lewe’ (Romeine 1:17b; Galásiërs 3:11; Hebreërs 10:38). Sonder geloof, stel die skrywer van Hebreërs 11:6 dit onomwonde, ‘is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot... Is daar enige verdere voorwaardes wat nagekom moet word voordat Christus se weerkoms kan plaasvind? Waarom sal die verwerping van Jode toeneem wanneer ons die einde van hierdie bedeling tegemoet gaan? Om die tweevoudige grondslag vir die Here Jesus Christus se... Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 1) Wat is die bedienings van die Heilige Gees met betrekking tot die Skrif en tot die wêreld? Watter werk het die Heilige Gees tydens Ou-Testamentiese tye verrig? Openbaring, inspirasie en verheldering Met betrekking tot die... error: Content is protected !!