Hábakuk

Die Nuwe Testament haal Hábakuk 2:4 drie keer aan: ‘… die regverdige sal uit die geloof lewe’ (Romeine 1:17b; Galásiërs 3:11; Hebreërs 10:38). Sonder geloof, stel die skrywer van Hebreërs 11:6 dit onomwonde, ‘is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot...

Die gebed in Daniël 9

Ons het die afgelope tyd spesifiek verskeie aspekte van gebed bespreek. Vandag fokus ons op die gebed in Daniël 9. Daniël 9 is baie bekend maar nie vanweë die eerste 23 verse van daardie hoofstuk nie. Díé gebed van ʼn baie wyse en regverdige man (vgl. Esegiël 14:14,...

Die model-gebed van Matteus 6

Jesus leer ons sekere beginsels in Matteus 6 oor liefdadigheid, vas en veral oor gebed. As Jesus sy dissipels in die Bergpredikasie leer om heilige en godvrugtige lewens te lei terwyl ons wag dat die komende koninkryk opgerig word, hoe moet dissipels bid? . . . Twee...

Die inhoud en dele van gebed

Ons het reeds die drie soorte gebede, die beginsels van gebed, asook die subjektiewe en objektiewe voorwaardes van gebed bespreek. Vandag fokus ons bespreking op die inhoud, asook die dele of komponente van gebed. . . .Die Bybel swyg nie oor die dele of komponente van...

Objektiewe voorwaardes ten opsigte van gebed

Ons het onlangs die subjektiewe voorwaardes ten opsigte van gebed bespreek en vandag fokus ons op die objektiewe voorwaardes. Hierdie bespreking vorm deel van ons fokus op gebed. Ons het reeds die beginsels van gebed, asook die drie soorte gebede bespreek. . . .As...