Die lering oor die mindere owerhede

Wanneer ʼn staat (via die regerende party) burgers se God-gegewe regte en vryhede aanval, kan iets gedoen word? Om meer spesifiek te wees, as menslike gesag die wette en bevele van God direk weerspreek, moet burgers van ʼn land sulke tiranniese misbruik van gesag vir soetkoek opvreet? In die konteks van burgerlike/siviele regering, wat is die lering oor die mindere owerhede, en wat is interposisie (of tussenkoms)? Dalk moet jy in die gaping staan in ʼn tyd van krisis.

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 3)

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 3) Watter sewe bedienings van die Heilige Gees help die gelowige, nadat hy/sy tot geloof in Christus gekom het tydens die Kerkbedeling (vanaf Pinkster totdat Christus kom om sy bruid hemel toe te neem), om in Christus te...