Die evangelie

Die goeie nuus is: “Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word” (Hand 16:30-31). Vertrou alleen vir verlossing op Jesus Christus, die Seun van God, wat gesterf het, begrawe is en opgestaan het uit die dood – ook vir jou sondes en vir jou lewe! “[D]ie genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here” (Rom 6:23). Dié wat op Christus Jesus vertrou, die Seun van God, word die Here se geregtigheid toegereken; by Hom ontvang jy die ewige lewe. Vandag is die dag van verlossing.

Hábakuk

Die Nuwe Testament haal Hábakuk 2:4 drie keer aan: ‘… die regverdige sal uit die geloof lewe’ (Romeine 1:17b; Galásiërs 3:11; Hebreërs 10:38). Sonder geloof, stel die skrywer van Hebreërs 11:6 dit onomwonde, ‘is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot...

Die tien fasette van ons redding (Deel 2)

Die tien fasette van ons redding (Deel 2) Ons het reeds vyf van die tien verskillende fasette van ons redding bespreek, naamlik vernuwing, bekering, berou, geloof en belydenis. Onthou dat dit slegs fasette en nie chronologiese stappe in ‘n proses is nie, met...

Die tien fasette van ons redding (Deel 1)

Ons het onlangs die voorwaarde vir redding bespreek en ons volg dit hiermee op met ʼn bespreking van die tien fasette van ons redding, in twee dele van 5 fasette elk. Vertroudheid met hierdie tien fasette gee aan ʼn mens ʼn beter begrip van God se Woord en kan meewerk...

Die voorwaarde vir redding

Die voorwaarde vir redding Die tronkbewaarder in Filippi het vir Paulus en Silas gevra, “Menere, wat moet ek doen om gered te word?” (Handelinge 16:30). In hierdie artikel beantwoord ons hierdie vraag positief deur te wys wat die voorwaarde vir redding is, maar ons...