Die genade van God

Die genade van God As dit nie vir God se genade was nie, waar sou die mensdom gewees het? Hoe kan God se genade beskryf of gedefinieer word? Vanaf onverdiende guns en goedertierenheid tot genade Die Hebreeuse woord chen, wat 225 keer in die Ou Testament gebruik word,...

Die Koningskap van Christus

Die Koningskap van Christus Wat is die teologie van Christus se Koningskap? Hoe moet die gelowige Christus die Koning van sy of haar lewe maak? Wat kan van “Koningskap-redding” gesê word? Die Bybel gebruik vier terme vir Koningskap In die Bybel word vier terme gebruik...