Hábakuk

Die Nuwe Testament haal Hábakuk 2:4 drie keer aan: ‘… die regverdige sal uit die geloof lewe’ (Romeine 1:17b; Galásiërs 3:11; Hebreërs 10:38). Sonder geloof, stel die skrywer van Hebreërs 11:6 dit onomwonde, ‘is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot...

Wat die Bybel leer oor sonde (Deel 2)

Wat die Bybel leer oor sonde (Deel 2) Wat kan gesê word oor drie groot toerekenings waarna die Bybel verwys? Wat beteken dit wanneer ʼn gelowige as ‘geregtig gereken’ word? Wat is die gevolge en die hulpmiddels as ʼn gelowige sondig? Wanneer sal ons uiteindelik algehele...

Die sondeval

Die sondeval Wat was Adam en Eva se oorspronklike toestand toe God hulle geskape het? Wat is wyse waarop versoeking in drie fases verloop? Wat is die gevolge van die sondeval? Toe God vir Adam en Eva geskape het, was hulle in ʼn toestand van volwassenheid. Alles wat...

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 1)

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 1) Wat is die bedienings van die Heilige Gees met betrekking tot die Skrif en tot die wêreld? Watter werk het die Heilige Gees tydens Ou-Testamentiese tye verrig? Openbaring, inspirasie en verheldering Met betrekking tot die...