Die lering oor die mindere owerhede

Wanneer ʼn staat (via die regerende party) burgers se God-gegewe regte en vryhede aanval, kan iets gedoen word? Om meer spesifiek te wees, as menslike gesag die wette en bevele van God direk weerspreek, moet burgers van ʼn land sulke tiranniese misbruik van gesag vir soetkoek opvreet? In die konteks van burgerlike/siviele regering, wat is die lering oor die mindere owerhede, en wat is interposisie (of tussenkoms)? Dalk moet jy in die gaping staan in ʼn tyd van krisis.

Burgerlike ongehoorsaamheid

Moet ʼn Christen die regering altyd gehoorsaam wees, of is daar omstandighede wanneer ʼn Christen ongehoorsaam aan die wette kon wees, selfs móét wees? Verbeel jou jy is gesond, maar ʼn nuwe wet maak dit vir jou onmoontlik om jou werk te doen, moet jy hierdie wet gehoorsaam? Of wat as jy ʼn kerkdiens wil bywoon maar die regering maak sulke byeenkomste onwettig—wat staan jou te doen? Burgerlike (of siviele) ongehoorsaamheid is nie ʼn maklike onderwerp nie.

Die sondeval

Die sondeval Wat was Adam en Eva se oorspronklike toestand toe God hulle geskape het? Wat is wyse waarop versoeking in drie fases verloop? Wat is die gevolge van die sondeval? Toe God vir Adam en Eva geskape het, was hulle in ʼn toestand van volwassenheid. Alles wat...

Die heilige engele (Deel 4)

Die heilige engele (Deel 4) Ons het reeds twee ordes van hemelwesens bespreek, naamlik gérubs en serafs, en sal nou aandag gee aan die derde orde, wat algemeen bekend staan as engele. Ons sal veral fokus op die enigste twee engele (van hierdie derde orde van...

Die huidige werk van Christus

Die huidige werk van Christus Met watter werk is Jesus Christus sedert sy hemelvaart besig? Wat is, tydens die “huidige sessie” (soos sommige dit noem), die Messias se posisie, sy teenswoordige werk in die hemel, en sy teenswoordige werk op die aarde? Watter sewe...