Hoekom red God vandag heidene?

Daar is verskeie redes waarom baie gelowiges vandag vra of God steeds Jode red. Die presiese teenoorgestelde vraag is egter in die eerste eeu (vgl. Handelinge 15) deur Joodse gelowiges gevra: “Red God vandag heidene?” Hoekom het God gedurende die afgelope 2 000 jaar...

Jode, heidene, Christene

Volgens 1 Korinthiërs 10:32 kan ons in Nuwe-Testamentiese tye die wêreldbevolking in drie groepe verdeel, naamlik Jode, heidene en Christene. Maar wie is ʼn Jood, wie is ʼn heiden, en wie is Christene? Hoe kan ʼn Jood Bybels gedefinieer word? Hierdie kwessies is veral...

Die moderne staat van Israel in Bybelprofesie

Ons het reeds die oorblyfsel van Israel bespreek en vandag fokus ons op die verskillende sienings omtrent die moderne staat van Israel in Bybelprofesie. Nadat ons vyf verskillende sienings beskou het, kyk ons na wat die Bybel ons omtrent twee wêreldwye herversamelings...

Die oorblyfsel van Israel: Verlede, hede en toekoms

Ons het reeds die verhouding tussen die Kerk en die Jode bespreek en vandag fokus ons op die oorblyfsel van Israel. Eerstens bespreek ons die leerstelling of grondbeginsel van die oorblyfsel, waarna ons die uitvloeisels van hierdie leer beskou. . . . Die leer van die...

Die Kerk en die Jode

Die verhouding tussen die Kerk en die Jode is ’n saak waaroor baie gedink, gesels en geskryf word. Ons fokus vandag op hierdie verhouding en ons rig ons bespreking aan die hand van hierdie vrae: Hoe kan die verhouding tussen die Kerk en die Jode beskryf word? Watter...