Wat die Bybel leer oor sonde (Deel 1)

Wat die Bybel leer oor sonde (Deel 1) Hamartiologie is die Bybelse leer oor sonde. In hierdie artikel wys ons hoe die Bybel sonde beskryf en hoe dit gedefinieer kan word. Ons bespreek ook waar sonde vandaan kom, wat die gevolge van sonde is en wat die geneesmiddel...