Die Hoof en die liggaam

Die Hoof en die liggaam Die Nuwe Testament gebruik simboliese illustrasies om die universele Kerk se verhouding met Jesus Christus uit te beeld. Ons het reeds die simboliese illustrasie van die Kerk as ’n gebou en die Kerk as ’n heilige en koninklike priesterdom...