Die doop

Die doop Nadat ons onlangs die plaaslike gemeente bespreek het, het ons gefokus op die Nagmaal as ’n kerklike instelling. Vandag fokus ons op die doop en vra waar hierdie gebruik vandaan kom, of dit ook, soos die Nagmaal, ’n kerklike instelling is, hoe die doop...

Die Nagmaal

Die Nagmaal Ons het onlangs gefokus op die plaaslike gemeente; hoe dit gedefinieer word, wat die doel van die plaaslike gemeente is en ook hoe plaaslike gemeentes bestuur behoort te word. Vandag is ons fokus op die Nagmaal as ’n kerklike instelling. Ons vra hoe...