Die eindtye en 1 Timoteus 4

Die Wêreld Ekonomiese Forum het die volgende vir 2030 voorspel: “Jy sal baie minder vleis eet, ’n klein bederfie so nou en dan, maar nie ’n stapelvoedsel nie. Vir die omgewing en jou gesondheid.”

Genesis

Die heel eerste woord in die Hebreeuse teks is Berē’šît, wat ‘in die begin’ beteken – en Hebreeuse titels van Bybelboeke word dikwels gegee op grond van die eerste of tweede woord van die boek. Génesis is inderdaad ʼn boek van die begin van dinge. Eerstens vertel dit...
error: Content is protected !!