Die Nuwe Testament haal Hábakuk 2:4 drie keer aan: ‘… die regverdige sal uit die geloof lewe’ (Romeine 1:17b; Galásiërs 3:11; Hebreërs 10:38). Sonder geloof, stel die skrywer van Hebreërs 11:6 dit onomwonde, ‘is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot... Ons het reeds die verhouding tussen die Kerk en die Jode bespreek en vandag fokus ons op die oorblyfsel van Israel. Eerstens bespreek ons die leerstelling of grondbeginsel van die oorblyfsel, waarna ons die uitvloeisels van hierdie leer beskou. . . . Die leer van die...