Hierdie eeu en die toekomstige eeu

Die Bybel verwys na “hierdie eeu” en die “toekomstige eeu/die eeu wat kom” (vgl. Luk 20:34; Ef 1:21; Heb 6:5). Byvoorbeeld, Jesus sê vir die godsdienstige leiers van Israel tydens die eerste koms dat die lastering teen die Heilige Gees hulle nie vergewe sal word nie, nie in “hierdie eeu nie en ook nie in die toekomende nie” (Mat 12:32). Wat word met “hierdie eeu” bedoel, wanneer het dit begin en hoe gaan dit eindig? Waarna verwys die “toekomstige eeu”?

Hábakuk

Die Nuwe Testament haal Hábakuk 2:4 drie keer aan: ‘… die regverdige sal uit die geloof lewe’ (Romeine 1:17b; Galásiërs 3:11; Hebreërs 10:38). Sonder geloof, stel die skrywer van Hebreërs 11:6 dit onomwonde, ‘is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot...

Die oordeel van Satan en gevalle engele

Satan is in die verlede geoordeel maar in die toekoms gaan hy weer geoordeel word. Wanneer sal Satan se finale oordeel plaasvind? Wie gaan die gevalle engele oordeel? Wanneer gaan die gevalle engele geoordeel word? Met hierdie vrae sluit ons die kort reeks oor oordele...

Die oordeel van die skape en die bokke

Voordat die Here Jesus Christus die Messiaanse koninkryk op aarde in terme van die Dawidiese verbond gaan vestig, gaan Hy eers oordeel. Waarom is ’n oordeel nodig? Wanneer sal dit gebeur en wie gaan geoordeel word? Wat is die basis waarop hierdie oordeel gaan...

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 1)

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 1) Wat is die bedienings van die Heilige Gees met betrekking tot die Skrif en tot die wêreld? Watter werk het die Heilige Gees tydens Ou-Testamentiese tye verrig? Openbaring, inspirasie en verheldering Met betrekking tot die...