By die dood van ʼn geliefde

Daar is ʼn tyd om oor die dood van ʼn geliefde te rou. Verlies kan egter veroorsaak dat ons in ʼn tronk van hartseer bly lewe. Dawid leer ons lesse hoe om hartseer te kan hanteer en nie toe te laat dat dit jou lewe regeer nie. Laat jou emosie uitkom; bid, vas, huil en treur tot die aand toe. Maar dan: skryf ʼn treurlied. Raak aktief. En eer die (oorlede) geliefde deur ʼn karakter-eienskap of vaardigheid van hom of haar aan te leer. Die Here help ons om oor groot verlies en hartseer te kom. Miskien sit sommige van ons in ʼn gat. Miskien treur sommige van ons al baie lank. Maar dit is tyd om op te hou stilsit.

Hierdie eeu en die toekomstige eeu

Die Bybel verwys na “hierdie eeu” en die “toekomstige eeu/die eeu wat kom” (vgl. Luk 20:34; Ef 1:21; Heb 6:5). Byvoorbeeld, Jesus sê vir die godsdienstige leiers van Israel tydens die eerste koms dat die lastering teen die Heilige Gees hulle nie vergewe sal word nie, nie in “hierdie eeu nie en ook nie in die toekomende nie” (Mat 12:32). Wat word met “hierdie eeu” bedoel, wanneer het dit begin en hoe gaan dit eindig? Waarna verwys die “toekomstige eeu”?

Die Groot Wit Troon oordeel

Ons lees in Openbaring 20 hoe die dode, klein en groot, voor God staan by die Groot Wit Troon oordeel, waar die boeke geopen word. Die dode sal geoordeel word na wat in die boeke geskryf is, volgens hulle werke (vers 12). Watter boeke is dit wat by die Groot Wit Troon...

Satanologie (Deel 2)

Satanologie (Deel 2) Wat het met Satan se val gebeur? Wat is die verskillende wonings van Satan (verlede, hede en toekoms)? Watter bestemmings gee die Bybel vir Satan en hoe is Satan se aard? Ons gee ʼn gedeeltelike opsomming van ʼn artikel deur dr. Arnold Fruchtenbaum...

Die resultate van Christus se dood

Die resultate van Christus se dood In hierdie dissipelskapkursus het ons ʼn vorige keer gevra hoekom Christus moes sterf, maar vandag vra ons: Watter spesifieke resultate is deur die Messias se dood tot stand gebring? Ons wys op tien resultate. 1. Die grondslag vir die...