Posisionele waarhede en seëninge van gelowiges

Posisionele waarhede en seëninge van gelowiges Wanneer iemand tot geloof in Christus kom, word hy of sy oombliklik verryk met elke geestelike seëning in Christus (Efésiërs 1:3; Kolossense 2:10). Teologies kan hierna verwys word as posisionele waarhede (feite) of...