Vir wie moet ons gee?

Ons het reeds die Bybelse beginsels ten opsigte van gee bespreek, en ook die vraag oor hoeveel gegee moet word. Vandag bespreek ons die vraag: Vir wie moet ons gee? Hierdie is die derde en laaste deel van ons kort reeks oor die Bybelse beginsels ten opsigte van gee. ....