Die dag van Jesus Christus

As die Bybel van die “dag van Jesus Christus” praat, waarna verwys dit? Is hierdie “dag” dieselfde as die “dag van die HERE” of die “dag van God”? Is die “dag van Jesus Christus” ʼn tegniese term wat altyd dieselfde beteken ongeag van die konteks? Wanneer die Bybel na ʼn “dag” verwys, gaan dit nie altyd oor ʼn letterlike, 24-uur dag nie, maar verwys soms na ʼn tydperk. Nogtans kan laasgenoemde tydperk eindig op ʼn letterlike, 24-uur dag. Die Nuwe Testament verwys baie kere na die “dag van Jesus Christus” of variasies van hierdie frase. Direkte verwysings is in 1 Korinthiërs 1:8, 2 Korinthiërs 1:14 en Filippense 1:6, 10 en 2:16. Wat kan uit hierdie direkte verwysings afgelei word?

Wat moet ek doen om gered te word?

Wat moet ek doen om gered te word? Die tronkbewaarder in Filippi het vir Paulus en Silas gevra, “Menere, wat moet ek doen om gered te word?” (Handelinge 16:30). Wat is die enigste voorwaarde vir redding? Redding vind plaas op grond van God se genade deur geloof in...

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 1)

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 1) Wat is die bedienings van die Heilige Gees met betrekking tot die Skrif en tot die wêreld? Watter werk het die Heilige Gees tydens Ou-Testamentiese tye verrig? Openbaring, inspirasie en verheldering Met betrekking tot die...

Die Koningskap van Christus

Die Koningskap van Christus Wat is die teologie van Christus se Koningskap? Hoe moet die gelowige Christus die Koning van sy of haar lewe maak? Wat kan van “Koningskap-redding” gesê word? Die Bybel gebruik vier terme vir Koningskap In die Bybel word vier terme gebruik...